Hier het ons nou nog ‘n voorstelling (Deur Ayanda Mabulu) van die “Spear of the Nation”.
As ons al die vroue en girlfriends en kinders in ag neem, is dit eerder “The Machine gun of the Nation”
En die les uit hierdie hele geskiedenis:
The Penis mightier than the Sword!
