Die kerk het weereens teen gays besluit. Hulle het geen beswaar teen kriminele nie maar gay? Nee, o, nee, nee, nee.
Jy sal in die tronk besoek kry. Jy kan in die dodesel (toe ons nog die doodstraf gehad het) besoek kry – jy moet net nie gay wees nie.

Foto van die sinodesitting. Hulle is die laaste oorlewende afstammelinge van die dinosaurus subspesie Domlodokus (Dimlodocus in Engels)
PS. Hoekom dra die Pous ‘n rok?










