Gaan na inhoud

rand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Image
Ou Suid-Afrikaanse banknote en munte, reeds uit sirkulasie.
Enkelvoud Meervoud
  rand    rande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  randjie     randjies  
  Image 
(lêer)
rand
  1. Die buitekantste omtrek van ’n gebied of voorwerp; kant; grens; soom.
  2. (ekonomie) Die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
  1. Die blik het 'n skerp rand, pasop dat jy nie jouself sny nie.
  2. Die hemp kos 120 rand.

   Image Homofone

rant

   Image Afkorting

R

   Image Vertalings

  Vertalings:   1. Kant, grens, soom.
Engels: edge(en), border(en), brim(en)
Nederlands: rand(nl)
  Vertalings:   2. Munteenheid.
Engels: rand(en)
Nederlands: rand(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rand.