Gaan na inhoud

Gay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Die Gay Pride-vlag
Image
'n Gay gemeenskap in Argentinië

'n Gay is 'n homoseksuele persoon, hetsy 'n man of vrou. Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm.

Die term "gay" verwys ook na die kultuur van homoseksuele mans sowel as vroue, of na iets wat deur die meeste mense as kenmerkend homoseksueel beskou word, byvoorbeeld "gay musiek", "gay kleredrag" of "gay maniere". Hoewel die woord na mans sowel as vroue kan verwys, kan 'n onderskeid tussen die twee geslagte getref word deur die gebruik van die terme "lesbiërs" en "gay mans".

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]