Gaan na inhoud

Middlesex

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Middlesex
Image
Vlag
Image
Wapen
Image
Ligging in Engeland (1890)
Seremoniële graafskap Middlesex
Hoofstadverskeie
Oppervlakte601,7 km2 (1961)
Bevolking2 234 543 (1961)
Bevolkingsdigtheid3 713,7 inw./km2 (1961)
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekMiddlesex
Administratiewe setelverskeie
ISO 3166-2:GB-MDX
Oppervlakte601,7 km2 (1961)
Bevolking2 234 543 (1961)
Bevolkingsdigtheid3 713,7 inw./km2 (1961)
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Middlesex (uitgespreek /ˈmɪdəlsɛks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Groter Londen te vorm. Die naam beteken middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse).

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Geographers' A–Z Map Company (2008). London Postcode and Administrative Boundaries (6 uitg.). Geographers' A–Z Map Company. ISBN 978-1-84348-592-6.
  • Mills, A.D. (2001). Dictionary of London Place Names. Oxford. ISBN 0-19-280106-6.
  • Royal Mail (2004). Address Management Guide (4 uitg.). Royal Mail Group.