Gaan na inhoud

Patsy King

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Patsy King
Geboorte (1930-09-13)13 September 1930
Melbourne, Victoria, Australië
Sterfte 18 Januarie 2026 (op 95)
Melbourne, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1960–1994 (television) 1955–2009 (theatre) (retired)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patsy King (13 September 1930 - 18 Januarie 2026[1][2][3]) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Homicide (1964), Dynasty (1969), en Prisoner (1979).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1972: The Journey

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1964: Homicide
  • 1969: Dynasty
  • 1977: Hotel Story
  • 1979: Prisoner

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1961: The Rivals
  • 1962: Suspect
  • 1964: Wind from the Icy Country
  • 1965: A Time to Speak
  • 1965: Photo Finish
  • 1974: Out of Love
  • 1981: Prisoner in Concert

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Lane, Richard (1991). Prisoner Cell Block H. London: Thames Mandarin. ISBN 0-7493-0929-6.
  2. Sinclair, Murray. "Prisoner Cell Block H". Pinnacle Books.
  3. Bennet, Craig (27 December 2021) Patsy King at 91: 'Prisoner Fans Still Stop Me' New Idea. Verkry op 19 September 2022.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]