LizeMariSmt
š¾ Building a better SA from the veld up š¤ District Coordinator | Community Advocate š³ Municipal & Provincial focus | šæš¦ šNorthern Cape | Views my own
Instagram
Instagram
TikTok
TikTok
X
X
Word ān lid van AfriForum
Word ān lid van AfriForum
Vinnige en maklike aanlyn lidmaatskapintekening en skenkings vir AfriForum
Media en Artikels
AfriForum eis dat MRK en kie by Upington-waterkrisis ingryp nĆ” versoeke aan munisipaliteit op dowe ore val - AfriForum
AfriForum eis dat MRK en kie by Upington-waterkrisis ingryp nĆ” versoeke aan munisipaliteit op dowe ore val - AfriForum
AfriForum het vandag die voortgesette waterkrisis in Upington en omliggende woonbuurte na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) geĆ«skaleer vir dringende ingryping, nadat die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit die organisasie se versoeke geĆÆgnoreer het. AfriForum het gister ān formele brief aan die munisipale bestuurder gerig waarin antwoorde rakende die wateronderbreking geĆ«is is.ā¦
AfriForum se vullisterreinoudits skop af in Noord-Kaap - AfriForum
AfriForum se vullisterreinoudits skop af in Noord-Kaap - AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het amptelik met sy vullisterreinouditprojek in die Noord-Kaap begin. Die oudit is daarop gemik om te beoordeel of munisipale vullisterreine aan die basiese wetlike en operasionele vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur voldoen.Ā AfriForum het ook die Noord-Kaapse Departement van Bosbou, Visserye en Omgewingsake hiervan in kennis gestel. AfriForumā¦
Delportshoop-tak takel nuwe jaar met nuwe ywer - AfriForum
Delportshoop-tak takel nuwe jaar met nuwe ywer - AfriForum
Die AfriForum-tak in Delportshoop het amptelik sy projekte vir 2026 afgeskop toe hy verskeie stormwaterpype en -kanale skoongemaak en bykans 70 slaggate op die dorp opgevul het. As deel van AfriForum se voortgesette pogings om ān blywende verskil in Delportshoop te maak, het die tak die afgelope naweek sy aandagā¦
AfriForum eis antwoorde oor waternood in snikwarm Upington binne 24 uur - AfriForum
AfriForum eis antwoorde oor waternood in snikwarm Upington binne 24 uur - AfriForum
Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit het 24 uur om op AfriForum se vrae oor die waterkrisis wat inwoners van Upington en omliggende gebiede tans lamlĆŖ, te beantwoord. Indien geen bevredigende reaksie betyds ontvang word nie, sal AfriForum die saak na die Z.G. Mgcawu Distriksmunisipaliteit eskaleer. DiĆ© eis volg nadat sommigeā¦
Contact Me | Kontak My
Contact Me | Kontak My
Oor ons - AfriForum
Oor ons - AfriForum
Met die verval van basiese dienslewering in Suid-Afrika het AfriForum begin kyk na praktiese oplossings vir die probleme. Een van die grootste uitdagings wat landsburgers in die gesig staar, is die onaanvaarbaar hoĆ« misdaadsyfer en die Suid-Afrikaanse polisiediens se groeiende onvermoĆ« om sy basiese take uit te voer. Alhoewel dieā¦
View on mobile
Ć
Advertisement