Shop Viral Kitchen Essentials
This edition of this title is not available for purchase in your country. Choose an available edition from the options above
You've subscribed to ! We will preorder your items within 24 hours of when they become available. When new books are released, we'll charge your default payment method for the lowest price available during the pre-order period.
Update your device or payment method, cancel individual pre-orders or your subscription at
Your Memberships & Subscriptions
Added to

Sorry, there was a problem.

There was an error retrieving your Wish Lists. Please try again.

Sorry, there was a problem.

List unavailable.
Kindle app logo image

Download the free Kindle app and start reading Kindle books instantly on your smartphone, tablet, or computer - no Kindle device required.

Read instantly on your browser with Kindle for Web.

Using your mobile phone camera - scan the code below and download the Kindle app.

QR code to download the Kindle App

Sponsored
  • In ’n land sonder voëls (Afrikaans Edition)

In ’n land sonder voëls (Afrikaans Edition) Kindle Edition

3.8 out of 5 stars (15)

Dit was die vyftiende jaar van ekonokrasie. Vyftien jaar nadat ons ons demo­krasie vir die Korporasie verruil het. Die politiek is geprivatiseer. Nes ons polisiediens en hospitale, dekades vroeër. Danksy tegnologie, die stygende reënval, die veranderende klimaat, kon die land aan derduisende yskoue, dankbare Amerikaners en Kanadese blyplek bied. Vir beide die aankomelinge én die gevestigde inwo­ners het voorspoed en ’n beter lewe aangebreek.
So het ons geglo, of so is aan ons vertel.
Maar nou leer ek ’n nuwe taal. Die taal van onthou.
En dit maak my gevaarlik.

Wanneer ’n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur ’n verwoeste landskap vlug. In ’n wêreld waar ’n skynson lig verskaf, raak hy ’n pion in ’n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die Wending kon hom nie hierop voorberei nie.
In ’n land sonder voëls is ’n verdoemende ondersoek na die impak van ’n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.

Editorial Reviews

About the Author

Harry Kalmer is die skrywer van ses en twintig toneelstukke en twaalf boeke. Werke vir die teater sluit in Briewe aan ’n rooi dak, wenner van ’n Anglo-Gold/Aardklop-toekenning vir beste nuwe drama en verwerk vir televisie, en The Bram Fischer waltz, bekroon met die Adelaide Tambo-toekenning vir menseregte in die kunste. En die lekkerste deel van dood wees is in 2007 as die naaswenner van die Sanlam/Insig Groot Roman-wedstryd aangewys, en in 2018 word sy boek A thousand tales of Johannesburg met die Sunday Times se Barry Ronge-prys vir fiksie bekroon. Hy woon in Johannesburg.

Product details

  • ASIN ‏ : ‎ B07S8CTMDR
  • Publisher ‏ : ‎ Penguin Books (South Africa)
  • Accessibility ‏ : ‎ Learn more
  • Publication date ‏ : ‎ June 1, 2019
  • Edition ‏ : ‎ 1st
  • Language ‏ : ‎ Afrikaans
  • File size ‏ : ‎ 2.5 MB
  • Enhanced typesetting ‏ : ‎ Enabled
  • Word Wise ‏ : ‎ Not Enabled
  • Print length ‏ : ‎ 202 pages
  • ISBN-10 ‏ : ‎ 9781485904014
  • ISBN-13 ‏ : ‎ 978-1485904182
  • Page Flip ‏ : ‎ Enabled
  • Customer Reviews:
    3.8 out of 5 stars (15)

Customer reviews

3.8 out of 5 stars
15 global ratings
Sponsored

No customer reviews

There are 0 customer reviews and 15 customer ratings.

Report an issue


Does this item contain inappropriate content?
Do you believe that this item violates a copyright?
Does this item contain quality or formatting issues?