Gepubliseer in Reisjoernaal,Woefkinders

Bewerasie by Mams Mega Stop in Vryburg

Ons was die naweek rivier toe, dan ry ons oor Vryburg, Schweizer Renecke, Wolmaranstad en Leeudoringstad na Bothaville. So vier ure se ry, wat ons met ‘n pitstop by die Mams Mega Stop net anderkant Vryburg onderbreek – soontoe en ook terug.

Lees voort “Bewerasie by Mams Mega Stop in Vryburg”