Ek gee jou n donsveer omdat jy ou dinge en die dinge van jou jeug moet afskud. Ek gaan vir jou mooi vere gee waarmee jy kan vlieg as ‘n volwassene, ‘n grootmens.
Moenie bang wees nie. Al is die tyd by die huis verby – jou donsveertyd. Gaan ek jou vashou en jou oplig om self te kan vlieg.
My vrede is by jou en in jou. Sal jy my geskenk van vrede aanvaar?
