Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Sondag, 29 Maart 2026
Hier is tans 128 511 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Image

Image
Voorbladartikel
Kaarte met 'n Franse patroon.

Speelkaarte is gewoonlik stukke dikkerige papier wat met dun plastiek oorgetrek is en kenmerkende motiewe het. Hulle word meestal gebruik vir kaartspeletjies, maar word ook soms gebruik in kaarttruuks, toekomsvoorspelling en die bou van kaarthuise. Kaarte word ook soms versamel. Speelkaarte is gewoonlik van palmgrootte vir maklike hantering en word meestal verkoop in 'n pak kaarte.

Die algemeenste soort kaarte in die Weste is dié met 'n Franse (of Engelse) patroon wat in standaardpakke van 52 verkoop word en jokers kan insluit, gevolg deur die Belgies-Genuese patroon. Baie lande gebruik egter ander, tradisionele soorte kaarte, insluitende dié met 'n Duitse, Italiaanse, Spaanse en Switserse patroon. Die agterkant van die kaarte het gewoonlik 'n ingewikkelde patroon wat dit moeilik maak om onderstebo kaarte uit te ken aan krap- of ander merke.

Speelkaarte is beskikbaar in 'n verskeidenheid style, want hulle kan vervaardig word vir kompetisies, casino's of kulkunstenaars, en as promosieartikels en soeweniers. Pakke kaarte of selfs enkele kaarte kan versamel word as 'n stokperdjie of vir hulle geldwaarde.

In die meeste kaartspeletjies word die kaarte deurmekaar gemaak deur 'n proses wat skommel genoem word. 'n Aantal kaarte word dan aan elke speler gedeel waarna elke speler na die gesig van sy kaarte sal kyk en die ander spelers slegs die agterkant van die ander spelers se kaarte kan sien. Die wyse hoe die kaarte in elke kaartspeletjie gebruik word, word bepaal deur die reëls van elke kaartspel.

...lees verder

Image

Image
In die nuus
Die T20I-wêreldbekertrofee waarom meegeding is
Die T20I-wêreldbekertrofee waarom meegeding is

Image

Image
Het u geweet...

... dat die laaste moedertaalspreker van Kornies in 1780 gesterf het? Kornies is, soos Wallies en Bretons, 'n Keltiese taal van die Britonse groep. Dit is in Cornwall gepraat en pogings is in 1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef.

... dat Jane Elizabeth Waterston die eerste vrou in Suid-Afrika was wat 'n mediese praktyk geopen het?

... dat Arabies saam met Hebreeus 'n amptelike taal van Israel is? Daar is sowat een miljoen Arabiessprekende burgers in Israel. Arabies is die amptelike taal in 25 lande, die derde meeste naas Engels en Frans.

... dat die Skotse uitvinder John Logie Baird reeds in 1926 in Londen die eerste publieke demonstrasie van 'n televisie gegee het? 10 jaar later was daar slegs 100 televisiestelle in die wêreld; vandag is daar meer as 1,5 miljard.

... dat Nelson Mandela 18 jaar van sy totale 27 jaar tronkstraf op Robbeneiland deurgebring het?

Image

Image
Vandag in die geskiedenis

29 Maart: Marteldag in Madagaskar (1947); Boganda-dag in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (1959).

Wit Roos van York
Wit Roos van York

Image

Image
Voorbladbeeld
'n Koninklike engelvis (Pygoplites diacanthus) in die Ras-Mohammed- Nasionale Park, Rooisee, Egipte.
Image
Vind artikels
Image

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Image
Wikipedia in ander tale
Image
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Image
Susterprojekte
Image
Image Commons
Vrye media
Image Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Image Wikinews
Vrye nuusbron
Image Wikisource
Die vrye biblioteek
Image Wikibooks
Vrye boeke
Image Wikiquote
Aanhalings
Image Wikispecies
Spesie-indeks
Image Meta-Wiki
Projekkoördinering