‘n Inspirerende, insiggewende oggend by Soltech Kampus. ‘n Groep mense wat die toonbeeld van hardwerkend, gemotiveerd, gedrewe en uiteindelik “‘n Boer Maak
‘n Plan is!” Dankie vir my klere wat ek nou letterlik van kop tot toon kan dra. @solidariteit @SolidariDirk @JacoKleynhans
Pianist, Entertainer

