Gaan na inhoud

FishBase

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FishBase
Image
Tipe webwerf
Databasis
SkepperDaniel Pauly en Rainer Froese
URLwww.fishbase.org
Huidige statusAktief

FishBase is 'n uitgebreide databasis met inligting oor visspesies (veral vinvisse).[1] Dit is die grootste en mees besoekte aanlyndatabasis oor volwasse vinvisse op die internet.[2] Mettertyd het dit gegroei tot 'n dinamiese en veelsydige ekologiese verwysingsraamwerk, wat gereeld in wetenskaplike publikasies aangehaal word.[3][4]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Froese R and Pauly D (eds) (2000) FishBase 2000: concepts, design and data sources ICLARM, Philippines.
  2. ↑ Marine Fellow: Rainer Froese Geargiveer 21 Desember 2013 op Wayback Machine Pew Environment Group.
  3. ↑ Stergiou KI and Tsikliras AC (2006) Scientific impact of FishBase: A citation analysis Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine In: Palomares MLD, Stergiou KI and Pauly D (eds.), Fishes in Databases and Ecosystems. Fisheries Centre, Research reports 14(4): 2–6.
  4. ↑ References Citing FishBase FishBase. Laas op 5 Julie 2010 gewysig. Besoek op 20 Julie 2011.