Gaan na inhoud

1 April

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< April 2025 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930
Al die dae

1 April is die 91ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (92ste in skrikkeljare). Dit is ook die eerste dag van die tweede kwartaal van die jaar. Daar volg nog 274 dae in die res van die jaar.

Die dag staan ook as gekkedag bekend omdat mense graag op die dag poetse bak en met mekaar die gek skeer.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
Image
2009 – Albanië en Kroasië sluit by die NAVO aan

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

[wysig | wysig bron]
  • April-gekkedag, vergelyk 28 Desember vir die Katolieke lande.
  • Die Romeine het Veneralia gevier vir Venus.
  • In Japan is dit die begin van die nuwe finansiële en skooljaar.