Interpol
Voorkoms
Interpol
| Industrie | activities of extraterritorial organizations and bodies |
|---|---|
| Datum van stigting of ontstaan | 7 September 1923 |
| Amptelike naam | The International Criminal Police Organization – INTERPOL, ORGANISATION INTERNAT POLICE CRIMINELLE |
| Inheemse etiket | Interpol |
| Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | President van Interpol |
| Voorsitter | Ahmed Naser Al-Raisi |
| Sekretaris-generaal | Valdecy Urquiza |
| Korporatiewe beampte | Alexander Prokopchuk |
| Amptelike taal | Engels, Frans, Spaans, Arabies |
| Motto teks | Connecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûr |
| Land | Frankryk |
| Wettige vorm | Q112176659 |
| Stingtingsplek | Wene |
| Vennootskap met | Internasionale Burgerlugvaartorganisasie |
| Ligging van hoofkantoor | Lyon |
| Vervang | International Criminal Police Commission |
| Amptelike webwerf | https://interpol.int |
| Diensarea | wêreldwyd |
| Official observer status in organization | World Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies |

Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Name and logo" (in Engels). INTERPOL. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2019. Besoek op 31 Maart 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Interpol.- Amptelike webwerf