R
Voorkoms
| Latynse letter R | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Latynse alfabet | ||||||
| A | B | C | D | E | F | G |
| H | I | J | K | L | M | N |
| O | P | Q | R | S | T | U |
| V | W | X | Y | Z | ||
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter R. Vir ander betekenisse sien R (dubbelsinnig).
Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".
Gebruik as simbool
[wysig | wysig bron]Natuurkunde
[wysig | wysig bron]R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) J⋅K-1⋅mol-1.
Chemie
[wysig | wysig bron]R is die simbool vir die aminosuur arginien.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie R.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir R.