Gaan na inhoud

September

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< September 2025 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930
Al die dae

September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.

September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember.

  • In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem.
  • In die Ierse kalender word die maand Meán Fómhair genoem (wat letterlik "Middel Herfs" beteken), en is in die middel van die herfsseisoen in die Noordelike Halfrond.

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Simbole

[wysig | wysig bron]

Die sterretekens wat binne die maand September val, is die Maagd (22 Augustus-19 September) en die Weegskaal (20 September-21 Oktober).

September se geboortesteen is die saffier.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember