Gaan na inhoud

Theta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Image Digamma Image Koppa
Image Stigma Image Sampi
Image Heta Image Sho
Image San

Theta (hoofletter Θ, kleinletter θ) is die agtste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 9. Die Cyrilliese Ө is van die Griekse theta afkomstig.