Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. |
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
C. Louis Leipoldt (1880–1947) was ’n Suid-Afrikaanse dokter, digter, dramaturg en skrywer, wat verskeie toekennings ontvang het vir sy skryfwerk, insluitende die Hertzogprys vir poësie en drama. Hy was een van die leidende figure van die Tweede Taalbeweging (tesame met Jan F.E. Celliers en J.D. du Toit). Benewens gedigte, het hy ook romans, toneelstukke, kinderverhale, kookboeke en 'n reisjoernaal geskryf. Hy was 'n liefhebber van die natuur, en het dit dikwels as tema vir sy werk gebruik, maar met spesifieke klem op die legendes en landskappe van sy geliefde Hantam. Ander temas betrek die lyding en pyn wat deur die Tweede Vryheidsoorlog veroorsaak is, en die kulturele leefwêreld van die Kaapse Maleiers. Die Universiteit van die Witwatersrand ken in 1934 ’n eredoktoraat (D.Litt.-graad) aan hom toe. Die ATKV hou op 9 Oktober 1934 ’n spesiale huldigingsaand in Johannesburg vir hom. Per geleentheid van sy sestigste verjaarsdag gee Die Huisgenoot op 6 Desember 1940 ’n huldigingsnommer vir hom uit. Die Afrikaanse Skrywerskring hou op 3 Oktober 1944 ’n huldigingsaand tot sy eer. Jan Kromhout (“Leipoldt as digter”) en M.P.O. Burgers (“C.L. Leipoldt – ’n Studie in stofkeuse, -verwerking en -ontwikkeling”) behaal doktorsgrade met studies oor sy werk, terwyl J.C. Kannemeyer ’n omvattende biografie (“Leipoldt: ’n Lewensverhaal”) oor hom skryf. In 2011 vereer die ATKV hom postuum as Afrikoon vir sy belangrike bydrae tot die kookkunsliteratuur. Die Maatschappij der Nederlandse letterkunde het in 2002 ter ere van die 350-jarige bestaan van betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika 'n prys ter waarde van €3 500 uitgeloof. Die doel van die toekenning was om die bestudering van Afrikaanse literatuur te bevorder en meer bekendheid daaraan te verleen. Die voorwaardes van die kompetisie vir die prys was die voorlegging van 'n tevore ongepubliseerde opstel of verhandeling, ingedien onder 'n skuilnaam. Sestien inskrywings van hoogstaande letterkundige waarde is daardie jaar ontvang en dr. J.C. Kannemeyer het die prys gewen vir sy opstel Uys Krige en die Suid-Afrikaanse politiek.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die bedryfstelsel Debian na sy ontwikkelaar en dié se meisie vernoem is? Ian Murdock het dit na hom en sy vriendin Debra vernoem.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |

