Gaan na inhoud

Kansas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Kansas
alt alt
Vlag van Kansas Seël
Bynaam(e): The Sunflower State (amptelik)
The Wheat State
alt
Kaart van die Verenigde State met Kansas uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels
HoofstadTopeka
Grootste stadWichita
Area 15de in die V.S.
 - Totaal213 096 km2
 - Wydte645 km
 - Lengte340 km
 - Water18 795 km2
 - % water0,56 %
 - Breedtegraad37°N tot 40°N
 - Lengtegraad94°35'W tot 102°03'W
Bevolking 33ste in die V.S.
 - Totaal2 853 118
 - Digtheid13,39/km2
40ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste punt Mount Sunflower
1 232 m
 - Gemiddeld600 m
 - Laagste puntVerdigrisrivier
207 m
Toetrede tot die Unie  29 Januarie 1861 (34ste)
GoewerneurLaura Kelly (D)
Luitenant-GoewerneurDavid Toland
WetgewerKansas Wetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreJerry Moran (R)
Roger Marshall (R)
Tydsone UTC-6 / Somertyd -5
Afkortings KS US-KS
Webbladwww.kansas.gov

Kansas is 'n Amerikaanse deelstaat op die Groot Vlaktes met 'n oppervlakte van 213 064 vierkante kilometer. Dit word in die noorde deur Nebraska, in die ooste deur Missouri, in die suide deur Oklahoma, en in die weste deur Colorado begrens.

Die deelstaat is die vernaamste graanstaat in die VSA en die plaaslike landboubedryf lewer sorghum, mielies, suiwel sowel as beesvleis op.

Die hoofstad is Topeka, maar Kansas City is die grootste stad met 'n bevolking van meer as 1,5 miljoen - aan weerskante van die Missouririvier geleë - met die grootste bevolking in die staat Missouri.

Sedert Januarie 2019 is die staat se goewerneur Laura Kelly, met David Toland as die luitenant-goewerneur. Albei is Demokrate.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau