Gaan na inhoud

Michigan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Michigan
alt alt
Vlag van Michigan Seël
Bynaam(e): The Wolverine State,
The Great Lakes State
alt
Kaart van die Verenigde State met Michigan uitgelig
Amptelike taal(e) Geen (Engels de facto)
HoofstadLansing
Grootste stadDetroit
Area 8ste in die V.S.
 - Totaal250 493 km2
 - Wydte385 km
 - Lengte790 km
 - Water103 687 km2
 - % water41.3 %
 - Breedtegraad41° 42′ N tot 48° 16′ N
 - Lengtegraad82° 25′ W tot 90° 25′ W
Bevolking 10de in die V.S.
 - Totaal16,590,172
 - Digtheid67,1/km2
17de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste punt Mount Arvon
603 m
 - Gemiddeld275 m
 - Laagste puntEriemeer
174 m
Toetrede tot die Unie  26 Januarie 1837 (26ste)
GoewerneurGretchen Whitmer (D)
Luitenant-GoewerneurGarlin Gilchrist (D)
WetgewerMichigan Wetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreDebbie Stabenow (D)
Gary Peters (D)
Tydsone UTC -6/-5 / Somertyd -5/-4
Afkortings MI US-MI
Webbladwww.michigan.gov

Michigan (Engels: State of Michigan) is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika. Dit bestaan uit twee skiereilande: Die Opper-Skiereiland (Engels: Upper Peninsula of UP) en die Neder-Skiereiland (Engels: Lower Peninsula).

Die Opper-Skiereiland word in die noorde deur die Bowemeer, in die suide deur die Michiganmeer, en in die weste deur die deelstaat Wisconsin begrens. Neder-Skiereiland word in die ooste deur die Huronmeer, Kanada (Ontario), die Saint Clairmeer en die Eriemeer, in die suide deur Ohio en Indiana, en in die weste deur die Michiganmeer begrens. Die Straat van Mackinac lê tussen Opper- en Neder-Skiereiland.

Lansing is die hoofstad en die grootste stad is Detroit. Michigan het 'n bevolking van omtrent 9,9 miljoen en 'n oppervlakte van 253 793 vierkante kilometer. Dit is die 26ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.

Michigan se byname is The Great Lakes State, The Wolverine (veelvraat) State, The Automotive State, en Water-Winter Wonderland. Die naam Michigan kom van die Ojibwe woord mishigami, wat 'groot water' of 'groot meer' beteken.

Image
'n Nagaansig van Detroit se middestad
Image
Grand Hotel, Mackinac Island
Image
Rustige vakansies op Mackinac Island - Motown? Never heard of it!
Image
Die Mackinaw-hangbrug (sedert sy voltooiing in 1957 met vyf myl een van die langste hangbrûe ter wêreld) oor die gelyknamige seestraat verbind die twee skiereilande van Michigan met mekaar
Image
'n Nedersetting op die Opper-Skiereiland
Image
Sononder oor 'n eensame rivierpad naby Otisville, Genesee County
Image
Herfskleure in Michigan - lugaansig van 'n bospad naby Grayling in Crawford County
Image
Herfskleure naby East Jordan in Antrim County
Image
Herfskleure langs Lake Margrethe naby Grayling
Image
Selfs die kleinste waterval het sy bekoring
Porcupine Mountains Wilderness State Park
Image
Betonbrug oor die Ocqueoc River in Presque Isle County
Image
Kranse langs die Pictured Rocks National Lakeshore, Opper-Skiereiland
Image
Sandduinlandskap langs die Michiganmeer: Sleeping Bear Dunes National Lakeshore

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Toerisme

Geskiedenis

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau